| ||
Script: Wanneer die eerste bloedselle in die dooiersak verskyn, begin bloedvate dwarsdeur die embrio vorm, en verskyn die buisvormige hart. Byna onmiddellik begin die vinnig-groeiende hart inmekaar vou, soos afsonderlike hartkamers begin ontwikkel. Teen 3 weke en 1 dag na bevrugting begin die hart klop. Die bloedvaatstelsel is die eerste liggaamstelsel, of verwante groep organe, wat 'n werkende toestand bereik. | ||
All ages referenced to fertilization, not last menstrual period. |