| ||
Script: 9 MAANDE Die fetus sit die kraamproses aan die gang deur groot hoeveelhede van die hormoon estrogeen vry te stel, en begin so sy oorgang van fetus na pasgeborene. Die kraamproses word deur kragtige sametrekkings van die baarmoeder gekenmerk, waarna die kind gebore word. | ||
All ages referenced to fertilization, not last menstrual period. One month = 4 weeks. |