| ||
Script: Vanaf die eerste 8 weke verby is totdat die swangerskap tot 'n einde kom, word die ontwikkelende mens 'n fetus genoem, wat "ongebore afstammeling" beteken. Gedurende hierdie tydperk - die fetale fase - word die liggaam groter en begin die liggaamstelsels werk. | ||
All ages referenced to fertilization, not last menstrual period. |