| ||
Script: Teen hierdie tyd, produseer die niere uriene wat in die vrugwater vrygelaat word. Manlike embrios se ontwikkelende testes begin testosteroon produseer en afskei. Die ledemate se bene, gewrigte, spiere, senuwees, en bloedvate lyk reeds baie soos dié van 'n volwassene. | ||
All ages referenced to fertilization, not last menstrual period. |