| ||
Script: Die baarmoeder kan in vroulike fetusse gesien word en voorloper-voortplantingselle (oögoniums) vermeerder binne-in die eierstok. Uitwendige genitalieë begin nou as manlik of vroulik differensieer. | ||
All ages referenced to fertilization, not last menstrual period. |