| ||
Script: 5 WEKE Tussen 4 en 5 weke, sit die brein sy vinnige groei voort en verdeel dit in 5 duidelike dele. Die kop beslaan ongeveer 'n derde van die embrio se totale grootte. Die breinhelftes, oftewel serebrale hemisfere, verskyn en word geleidelik die grootste gedeeltes waaruit die brein bestaan. Die serebrale hemisfere beheer die mens se vermoë om te dink, leer, onthou, praat, sien hoor, vrywillige bewegings uit te voer, en probleme op te los. | ||
All ages referenced to fertilization, not last menstrual period. |