| ||
Script: Alles wat vir 'n funksionele reuksin nodig is, is in werkende toestand. Studies het bewys dat vroeggebore babas reeds so vroeg as 26 weke na bevrugting die vermoë het om reuke te bespeur. As iets soets by die vrugwater gevoeg word, verhoog dit die pas waarmee die fetus slukbewegings maak. In teenstelling, sluk die fetus minder gereeld wanneer iets bitters bygevoeg word. Dikwels gaan dit met veranderde gesigsuitdrukking gepaard. | ||
All ages referenced to fertilization, not last menstrual period. One month = 4 weeks. |