Script: Die embrio ontwikkel ook handplaatjies teen 5 weke, en kraakbeen begin teen 5½ weke vorm.
Hier sien ons die linker-handplaatjie en gewrig soos dit teen 5 weke en 6 dae lyk.