| ||
Script: Teen 6 weke begin bloedselvorming in die lewer plaasvind, waar limfselle (limfosiete) nou aanwesig is. Hierdie soort witbloedselle speel 'n belangrike rol in die ontwikkelende immuniteitstelsel. Die mantelvlies (diafragma), wat die hoofspier is wat tydens asemhaling gebruik word, is teen 6 weke byna voltooi. | ||
All ages referenced to fertilization, not last menstrual period. |