| ||
Script: Teen 8 weke verander die epidermis, of boonste laag vel, in 'n membraan wat uit vele lae bestaan, en verloor dit redelik baie van sy deursigtigheid. Wenkbroue begin groei en fyn haartjies verskyn om die mond. | ||
All ages referenced to fertilization, not last menstrual period. |