| ||
Script: Die embrio se verdelende selle neem 3 tot 4 dae na bevrugting 'n sferiese vorm aan, en word die embrio 'n morula genoem. Teen 4 tot 5 dae vorm 'n holte binne-in die bal vol selle en word die embrio 'n blastosist genoem. Die selle binne-in die blastosist word die binneste selmassa genoem en is die voorganger van die kop, liggaam, en ander strukture wat nodig is om 'n mens te vorm. | ||
All ages referenced to fertilization, not last menstrual period. |