| ||
Script: In teenstelling met die terugtrek-reaksie wat vroeër tydens aanraking van die mondgedeelte waargeneem kon word, begin die fetus nou sy kop na die stimulus draai en maak hy sy mond oop. Hierdie "soekrefleks" gebeur ook ná geboorte, sodat dit vir die pasgeborene makliker is om die moeder se tepel gedurende borsvoeding te vind. | ||
All ages referenced to fertilization, not last menstrual period. One month = 4 weeks. |