Script: Vanaf 19 weke begin die fetus se bewegings, asemhaling, en hartklop 'n daaglikse siklus volg, wat die etmaal- of sirkadiese ritme genoem word.