Movie TheaterPlacenta and Umbilical Cord |
| Buy NowFrom The Biology of Prenatal Development. |
|
Script: Na inplanting, begin die selle op die buiterand van die blastosist om 'n struktuur genaamd die plasenta te vorm, wat as geleier tussen die moeder en die embrio se bloedvaatstelsels sal dien. Die plasenta voorsien suurstof, voedingstowwe, hormone en medikasie vanaf die moeder na die ontwikkelende mensie; dit verwyder ook alle afvalprodukte en verhoed dat die moeder se bloed met dié van die embrio of fetus meng. Die plasenta produseer ook hormone en sorg dat die embrio of fetus se liggaamstemperatuur effens hoër as dié van die moeder s'n bly. Die plasenta se kommunikasiekanaal met die ontwikkelende mensie is die bloedvate wat in die naelstring voorkom. |
|
All ages referenced to fertilization, not last menstrual period.
|
|
Log in to create a playlist |
| Previous Set Previous Movie | Next Set Next Movie |


