WEBVTT 00:00.200 --> 00:02.100 Die fetus lyk nou minder verrimpeld 00:02.133 --> 00:06.400 omdat ekstra vet onder die vel gevorm word. 00:06.433 --> 00:09.567 Vet speel 'n belangrike rol in die onderhouding van liggaamstemperatuur 00:09.600 --> 00:12.200 en die opgaar van energie na geboorte.