WEBVTT 00:00.000 --> 00:08.400 6 WEKE 00:11.633 --> 00:14.733 Teen 6 weke groei die serebrale hemisfere 00:14.767 --> 00:22.533 uitermatig vinnig teenoor die res van die brein. 00:22.567 --> 00:25.433 Die embrio begin spontane 00:25.467 --> 00:29.400 en refleks-bewegings maak. 00:29.433 --> 00:30.900 Sulke bewegings is noodsaaklik 00:30.933 --> 00:34.467 om normale senu-spier-ontwikkeling teweeg te bring.