WEBVTT 00:00.000 --> 00:00.000 Teen 6 weke 00:00.000 --> 00:02.367 begin bloedselvorming in die lewer plaasvind, 00:02.400 --> 00:04.767 waar limfselle (limfosiete) nou aanwesig is. 00:04.800 --> 00:06.533 Hierdie soort witbloedselle 00:06.567 --> 00:10.633 speel 'n belangrike rol in die ontwikkelende immuniteitstelsel. 00:10.667 --> 00:11.833 Die mantelvlies (diafragma), 00:11.867 --> 00:13.933 wat die hoofspier is wat tydens asemhaling gebruik word, 00:13.967 --> 00:16.733 is teen 6 weke byna voltooi.