WEBVTT 00:00.000 --> 00:02.433 Die vierkamer-hart is grootliks voltooi. 00:02.467 --> 00:07.500 Die hart klop nou teen gemiddeld 167 slae per minuut. 00:11.600 --> 00:16.133 Die hart se elektriese aktiwiteit lyk teen 7½ weke 00:16.167 --> 00:20.400 baie soos dié wat deur 'n volwassene se hartgolwe geregistreer word.