WEBVTT 00:00.000 --> 00:04.733 Die fetus kan ook 'n voorwerp vasgryp, 00:04.767 --> 00:08.267 sy kop vorentoe en agtertoe beweeg, 00:08.300 --> 00:14.567 sy kakebeen oop en toe maak, sy tong beweeg, sug en strek. 00:14.600 --> 00:18.367 Senuweepunte in die gesig, handpalms 00:18.400 --> 00:23.667 en voetsole kan ligte aanraking voel. 00:23.700 --> 00:27.033 In reaksie op 'n ligte aanraking van die voetsool, 00:27.067 --> 00:31.100 sal die fetus sy heup en knie buig en dalk sy tone krul.