WEBVTT 00:00.000 --> 00:03.967 Vanaf 19 weke begin die fetus se bewegings, asemhaling, 00:04.000 --> 00:08.000 en hartklop 'n daaglikse siklus volg, 00:08.033 --> 00:10.533 wat die etmaal- of sirkadiese ritme genoem word.