| ||
|
Script: Tussen 3 en 4 weke word die liggaamsplan duidelik wanneer die embrio se brein, rugmurg, en hart maklik langs die dooiersak geïdentifiseer kan word. Vinnige groei veroorsaak dat die taamlike plat embrio ineenvou. Tydens hierdie proses versmelt 'n deel van die dooiersak met die spysverteringstelsel se voering en word die bors- en buikholtes van die ontwikkelende mens gevorm. 4 WEKE | ||
| All ages referenced to fertilization, not last menstrual period. |