| ||
|
Script: Teen 3 weke verdeel die brein in drie primêre dele; die voorbrein (presenkefalon), midbrein (mesenkefalon) en agterbrein (rombenkefalon). Die asemhalings- en spysverteringstelsels begin ook ontwikkel. | ||
| All ages referenced to fertilization, not last menstrual period. |