Script: Fetusse suig meestal hul regterduim.
10 WEKE 4 DAE
Die gedeeltes van die ingewande wat in die naelstring lê, begin nou na die buikholte terugkeer.