| ||
|
Script: Hoewel beweging reeds by 'n embrio van 6 weke waargeneem kan word, word 'n swanger vrou eers tussen 14 en 18 weke van die eerste fetale bewegings bewus. 'n Verwagtende vrou sal soms daarna verwys deur te sê dat sy 'lewe voel'. | ||
| All ages referenced to fertilization, not last menstrual period. One month = 4 weeks. |