| ||
|
Script: Verskeie ondersoeke het aan die lig gebring dat blootstelling aan harde geluide moontlik die fetus se gesondheid kan affekteer. Onmiddellike gevolge sluit verhoogde hartklop wat vir 'n lang tyd aanhou, oormatige slukbewegings en onverwagse gedragsveranderinge in. Moontlike langtermyn-gevolge is, onder andere, gehoorverlies. | ||
| All ages referenced to fertilization, not last menstrual period. One month = 4 weeks. |