| ||
|
Script: Die fetus lyk nou minder verrimpeld omdat ekstra vet onder die vel gevorm word. Vet speel 'n belangrike rol in die onderhouding van liggaamstemperatuur en die opgaar van energie na geboorte. | ||
| All ages referenced to fertilization, not last menstrual period. One month = 4 weeks. |