| ||
|
Script: Soos die fetus aan verskeie stowwe blootgestel word, beïnvloed dit sy smaakvoorkeure na geboorte. Fetusse wie se ma's byvoorbeeld droplekkers geëet het, waarvan die bekende smaak van anys afkomstig is, het na geboorte 'n voorliefde vir anys getoon. Pasgeborenes wat dit nie as fetusse ingekry het nie, het nie van anys gehou nie. | ||
| All ages referenced to fertilization, not last menstrual period. One month = 4 weeks. |