| ||
|
Script: Elke menslike sel bevat ongeveer 3-miljard sulke basispare. 'n Enkele sel se DNS bevat soveel inligting dat, deur net die eerste letter van elke basis te gebruik, meer 1.5-miljoen bladsye sou nodig wees om dit alles neer te skryf! Indien die DNS van 'n enkele menslike sel lankuit van begin tot einde uitgelê kon word, sou dit 'n hele meter lank wees. | ||
| All ages referenced to fertilization, not last menstrual period. |