Script: Teen 7½ weke, kan die gepigmenteerde netvlies (retina) reeds maklik gesien word, en begin die ooglede vinnig groei.