| ||
|
Script: Die embrio word liggaamlik meer aktief gedurende hierdie tyd. Bewegings kan stadig of vinnig, enkel of herhalend, spontaan of refleksief wees. Dit gebeur dikwels dat die kop gerol word, nek uitgestrek word, en die hande aan die gesig raak. | ||
| All ages referenced to fertilization, not last menstrual period. |