Script: 3 MAANDE - 11 WEKE 3 DAE
Hoewel geslag reeds by bevrugting vasgestel is, kan uitwendige genitalieë nou as manlik of vroulik van mekaar onderskei word.