| ||
|
Script: Biologiese gesproke, "begin menslike ontwikkeling met bevrugting", wanneer 23 van die man se chromosome, en 23 van die vrou s'n, tydens die vereniging van hul voortplantingselle bymekaar gevoeg word. | ||
| All ages referenced to fertilization, not last menstrual period. |