Script: Die dooiersak bevat vroeë voortplantingselle wat kiemselle genoem word. Teen 5 weke migreer hierdie kiemselle na die voortplantingsorgane wat langs die niere geleë is.