| ||
|
Script: 5 MAANDE Teen 20 weke bereik die koglea, die gehoor-orgaan, sy volwasse grootte binne die volledig ontwikkelde binne-oor. Van nou af, sal die fetus al hoe meer op geluide reageer. | ||
| All ages referenced to fertilization, not last menstrual period. One month = 4 weeks. |