Skip Navigation
The Endowment for Human Development
The Endowment for Human Development
Improving lifelong health one pregnancy at a time.
Donate Now Get Free Videos

Movie Theater

Amnion and Germ Layers


7 days

From The Biology of Prenatal Development.Buy Now

Script: Teen 1 week, vorm die binneste selmassa se selle twee lae, genaamd die hipoblast en die epiblast.

Die hipoblast gee vorm aan die dooiersak, een van die strukture waardeur die moeder voedingstowwe aan die vroeë embrio verskaf.

Selle uit die epiblast vorm die eiervlies, of amnion, waarin die embrio, en later die fetus, tot met sy geboorte sal ontwikkel.

Teen ongeveer 2½ weke vorm die epiblast drie spesiale weefsels, of kiemlae, naamlik die ektoderm, endoderm, en mesoderm.

Talle strukture vorm in die ektoderm, insluitend die brein, rugmurg, senuwees, vel, naels, en hare.

Die endoderm produseer die voering van die asemhalingstelsel en die spysverteringskanaal, en genereer gedeeltes van belangrike organe soos die lewer en pankreas.

Die mesoderm vorm die hart, niere, beendere, kraakbeen, spiere, bloedselle en ander strukture.

All ages referenced to fertilization, not last menstrual period.
See Snapshots   |   Log in to create a playlist
The Morula and Blastocyst
The Morula and Blastocyst
3 Billion Base Pairs per Cell
3 Billion Base Pairs per Cell
Amnion and Germ Layers
Amnion and Germ Layers
Early Embryonic Development
Early Embryonic Development
Human Development
Human Development
Heart and Circulatory System
Heart and Circulatory System
Free resources and training for educators
Tell your story. Create your own pregnancy calendar.