| ||
|
Script: 6 WEKE Teen 6 weke groei die serebrale hemisfere uitermatig vinnig teenoor die res van die brein. Die embrio begin spontane en refleks-bewegings maak. Sulke bewegings is noodsaaklik om normale senu-spier-ontwikkeling teweeg te bring. | ||
| All ages referenced to fertilization, not last menstrual period. |