Script: 8 WEKE
Teen 8 weke is die brein al hoogs kompleks en weeg dit byna die helfte van die embrio se totale liggaamsgewig.
Ontwikkeling word merkwaardig vinnig voortgesit.