| ||
|
Script: Teen 8 weke toon 75% van embrios al regterhand-dominansie. Die res is eweredig tussen linkerhand-dominansie en geen voorkeur verdeeld. Dit is die vroegste bewys van regter- of linkerhandoorheersing. | ||
| All ages referenced to fertilization, not last menstrual period. |