Script: 11 WEKE
Teen 11 weke is die neus en lippe volledig gevorm. Soos alle ander liggaamsdele, sal hulle ook tydens elke lewenstadium van voorkoms verander.