Script: Teen 15 weke verskyn en vermenigvuldig bloedvormende stamselle in die beenmurg. Die grootste gedeelte van bloedsel-vorming sal hier plaasvind.